Inhoud: Top - 0–9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Lys van nasionale leuses
A
- Åland: Eilande van Vrede
- Albanië: E mos shikoni kisha e xhamia:/ feja e shqyptarit asht shqyptaria! (Albanees: Die geloof van Albaniërs is Albanese nasionale bewussyn)
- Andorra: Virtus Unita Fortior (Latyn: Eenheid gee mag)
- Angola: Virtus Unita Fortior (Latyn: Eenheid gee mag)
- Argentinië: En Unión y Libertad (Spaans: In eenheid en vryheid)
- Armenië: Geen
- Australië: Geen. Voorheen: Advance Australia (Engels: Voorwaarts Australië)
B
- Bahrein: Bahrainona
- Belarus: Geen
- België: L'union fait la force (Frans: Eenheid maak mag)
- Bhoetan: Een nasie, een volk
- Bolivia: La Unión es la Fuerza (Spaans: Eenheid gee mag)
- Brasilië: Ordem e Progresso (Portugees: Orde en vooruitgang)
- Burkina Faso: Unité, Progrès, Justice (Frans: Eenheid, vooruitgang, geregtigheid)
- Burundi: Unité, Travail, Progrès (Frans: Eenheid, arbeid, vooruitgang)
C
- Chili: Por la razón o la fuerza (Spaans: Deur reg of mag)
- Ciprus: Geen
- Colombia: Libertad y Orden (Spaans: Vryheid en orde)
- Comore-eilande: Unité, Justice, Progrès (Frans: Eenheid, geregtigheid, vooruitgang)
D
- Demokratiese Republiek van die Kongo: Démocratie, Justice, Unité (Frans: Demokrasie, geregtigheid, eenheid)
- Denemarke: Geen
- Djiboeti: Geen
- Duitsland: Einigkeit und Recht und Freiheit (Duits: Eenheid en reg en vryheid)
E
- Ecuador: La Paz y el Bienestar, la Gloria y el Triunfo (Spaans: Die Vrede en die Welsyn, die Glorie en die Oorwinning)
- Estland: Geen
- eSwatini: Siyinqaba (Swazi: Ons is die vesting)
F
G
- Gaboen: Geen
- Groenland: Nunarput utoqqarsuanngoravit, Nuna asiilasooq (Groenlands: Ons land, wat so oud geword het, die land van groot lengte)
- Guinee: Travail, Justice, Solidarité (Frans: Werk, geregtigheid, solidariteit)
- Guinee-Bissau: Unidade, Luta, Progresso (Portugees: Eenheid, Stryd, Vooruitgang)
H
- Haïti: Liberté, égalité, fraternité (Frans: Vryheid, Gelykheid, Broederskap)
- Hongkong: ?
I
- Indië: Satyameva Jayate (Sanskrit: Waarheid alleen triomfeer)
- Ivoorkus: Union, Discipline, Travail (Frans: Eenheid, dissipline en arbeid)
J
- Jamaika: Out of many, one people (Engels: Vanuit baie, een nasie)
- Jordanië: عاش المليك / As-salam al-malaki al-urdoni (Arabies: God, land, onafhanklikheid)
K
- Kaap Verde: Unidade, Luta, Progresso (Portugees: Eenheid, geveg, vooruitgang)
- Kambodja: (Khmer: Nasie, geloof, koning)
- Kameroen: Paix, Travail, Patrie (Frans: Vrede, werk, vaderland)
- Kenia: Harambee (Swahili: Laat ons saam werk)
- Kuba: Patria o Muerte (Spaans: Vaderland of die dood)
L
- Lesotho: Khotso, Pula, Nala (Sotho: Vrede, reën, welvaart)
- Letland: Tēvzemei un Brīvībai (Lets: Vir vaderland en vryheid)
- Liechtenstein: Geen
- Litaue: Laisvė, Vienybė, Gerovė (Vryheid, Eenheid, Voorspoed)
M
- Madagaskar: Tanindrazana, Fahafahana, Fandrosoana (Malgasies: Vaderland, vryheid, vooruitgang)
- Malawi: Eenheid en vrede
- Maleisië: Bersekutu Bertambah Mutu (Maleis: Eenheid gee mag)
- Mali: Un peuple, un but, une foi (Frans: Een volk, een doel, een geloof)
- Marokko: الله، الوطن، الملك (Arabies: God, land, koning)
- Mexiko: La Patria es Primero (Spaans: Die nasie is eerste)
- Mianmar: ?
- Moldawië: Geen
- Monaco: Deo Juvante (Latyn: Met die hulp van God)
- Montenegro: Geen
- Mosambiek: Geen
- Mauritanië: شرف إخاء عدل; / Honneur, Fraternité, Justice (Arabies/Frans: Eer, broederskap, geregtheid)
N
- Namibië: Unity, Liberty, Justice (Engels: Eenheid, vryheid, geregtigheid)
- Nederland: Je maintaindrai (Frans: Ek sal handhaaf)
- Nepal: जननी जन्मभूमिष्च स्वर्गादपि गरीयसी (Sanskrit: Moeder- en vaderland is meer belangrik as die hemel)
- Nigerië: Unity and Faith, Peace and Progress (Engels: Eenheid en vertroue, vrede en vooruitgang)
- Noord-Korea: 강성대국 (Koreaans: Voorspoedige en groot land)
O
P
Q
R
- Republiek van Ierland: Amhrán na bhFiann (Iers: Die lied van die soldaat)
- Republiek van die Kongo: Unité, Travail, Progres (Frans: Eenheid, werk, vooruitgang)
- Roemenië: Tans geen (elke instituut het sy eie leuse)
- Rwanda: Eenheid, werk, vaderlandliefde
S
- Saoedi-Arabië: لا إله إلا الله محمد رسول الله / Lā ilāhā illā-llāhu; muhammadun rasūlu-llāhi (Daar is geen god behalwe Allah; Muhammad is die profeet van Allah)
- Senegal: Un Peuple, Un But, Une Foi (Frans: Een volk, een doel, een geloof)
- Sri Lanka: ?
- Soedan: Al-Nasr Lana (Arabies: Oorwinning behoort aan ons)
- Somalië: Geen
- Suid-Afrika: !ke e: ǀxarra ǁke (/Xam: Verskillende mense verenig)
- Suid-Korea: 널리 인간 세계를 이롭게 하라 (Koreaans: Bring voordeel vir die mensdom)
- Suriname: Justitia, Pietas, Fides (Latyn: Geregtigheid, vrede, trou)
- Switserland: Unus pro omnibus, omnes pro uno (Een vir almal, almal vir een)
T
- Tadjikistan: Geen
- Tanzanië: Uhuru na Umoja (Swahili: Vryheid en eenheid)
- Thailand: ชาติ ศาสนา พระมหากษัตริย์ (Thai: Nasie, geloof, koning)
U
- Uganda: For God and My Country (Engels: Vir God en my land)
V
- Verenigde Koninkryk: Dieu et mon droit (Frans: God en my reg)
- Viëtnam: Độc lập, Tự do, Hạnh phúc (Viëtnamees: Onafhanklikheid, vryheid, geluk)
W
- Wes-Sahara: حرية ديمقراطية وحدة (Arabies: Vryheid, eenheid, demokrasie)
Y
- Ysland: Geen
Z
Sien ook
Lys van lande per kontinent
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar