MediaWiki is 'n sagtewareprogram waarmee 'n wiki-tipe webwerf mee opgestel kan word. Wikipedia (die webwerf) en sy Wikimedia susterprojek loop ook op die vrye sagteware.
MediaWiki | |
Ontwikkelaar | Magnus Manske, Brion Vibber, Lee Daniel Crocker, Tim Starling, Erik Möller, Gabriel Wicke, Ævar Arnfjörð Bjarmason, Niklas Laxström, Domas Mituzas, Rob Church en andere. |
---|---|
Nuutste weergawe | 1.42.1 / 27 Junie 2024 |
Bedryfstelsel | Windows, macOS, Linux, , , Solaris |
Lisensie | GPL |
Webblad | mediawiki |
Magnus Manske was die oorspronklike outeur van die sagteware. Dit is geskryf in die PHP programmeertaal en gebruik onderliggend 'n MySQL of PostgreSQL relasionele databasis. Die sagteware is vrygestel onder die GPL-lisensie.
Verskeie andere projekte gebruik ook die sagteware:
- Uncyclopedia
- Consumerium
- Recyclopedia
- SourceWatch
- Wikitravel
- Wikia
Sien ook
- IpbWiki - Integrasie tussen die Invision Power Board en MediaWiki sagtewarepakette.
Verwysings
- "Maintenance release: 1.39.8 / 1.40.4 / 1.41.2 / 1.42.1". Besoek op 27 Junie 2024.
Eksterne skakels
- www.mediawiki.org
- Lys van Afrikaanse webwerwe wat MediaWiki gebruik
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar