Mpumalanga is 'n dorp in KwaZulu-Natal in Suid-Afrika. Die dorp is ongeveer 40 km wes van Durban langs die N2 nasionale pad geleë.
Mpumalanga (Hammarsdale) | |
---|---|
Mpumalanga Mpumalanga se ligging in KwaZulu-Natal | |
Koördinate: 29°49′01″S 30°38′13″O / 29.81694°S 30.63694°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Oppervlak | |
• Totaal | 21,66 km2 (8,36 vk. myl) |
Bevolking (2011) | |
• Totaal | 62 406 |
• Digtheid | 2 881/km2 (7 460/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.5% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 92.5% |
• Engels | 2.3% |
• Ndebele | 1.3% |
• Ander | 3.8 |
Poskode (strate) | 3701 |
Poskode (posbusse) | 3699 |
Skakelkode | 031 |
Die naam beteken sonsopkoms in Zoeloe (letterlik die son kom uit).
Sien ook
- Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
- "Hoofplek Mpumalanga". Sensus 2011.
- (en) "Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)". Human Science Research Council. p. 320.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar