Die Neckar is 'n rivier in Baden-Württemberg en Hesse in Duitsland. Die rivier ontstaan in die natuurbeskermingsgebied "Schwenninger Moos" by Villingen-Schwenningen en die monding is na 367 km by Mannheim in die Ryn. Van Mannheim tot by is die rivier deur skepe bevaarbaar, en is naas die Ryn- en die Mainriviere die enigste landwaterweg (Bundeswasserstraße) in Baden-Württemberg. Daar is hawens by Mannheim, Heilbronn, Stuttgart en . Die rivier se opvangsgebied is ongeveer 14 000 km².
Neckar | |
---|---|
Die Neckar naby Heidelberg. | |
Die stroomgebied van die Neckar. | |
Stroomgebied | Baden-Württemberg en Hesse, Duitsland |
Oorsprong | (Duitsland) |
Monding | Mannheim, Duitsland Ryn |
Lengte | 367 km (228 myl) |
Oorsprong-hoogte | 706 m (2 316 voet) |
Monding-hoogte | 97 m (318 voet) |
Gemiddelde afloop | 145 m³/s (5 100 ft³/s) |
Stroomgebiedopp. | 14 000 km² (5 400 myl²) |
Neckar | |
Koördinate: 49°30′43″N 8°26′14″O / 49.51194°N 8.43722°O | |
Kaart van die Neckar-bekken in Europa. |
Sytakke van die Neckar
- Regterkantse invloei:
- Linkerkantse invloei:
Stede langs die Neckar
Van die bron tot die monding:
- Tübingen
- Esslingen am Neckar
- Stuttgart
- Heilbronn
- Heidelberg
- Mannheim
Wikimedia Commons bevat media in verband met Neckar. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar