Nepalees (नेपाली, Nepali, [ˈnepali]) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 16 miljoen mense in Noord-Indië, Nepal en Bhoetan gepraat word.
Nepalees नेपाली, Nepali | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [ˈnepali] | |
Gepraat in: | Bhoetan Indië Nepal | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 16 miljoen | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Indo-Aries Nepalees | |
Skrifstelsel: | Devanagari | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Nepal Indië
| |
Gereguleer deur: | Language Academy of Nepal | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | ne | |
ISO 639-2: | nep | |
ISO 639-3: | nep | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Dit is die amptelike taal van Nepal en van die Indiese deelstaat Sikkim.
Nepalees word in Devanagari geskryf. Dit is nie verwant aan Newari nie; dié behoort tot die Tibeto-Birmaanse tale.
Sien ook
- Nepalese Wikipedia
Verwysings
- (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Nepali". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 25 Augustus 2018.
- (en) "The Constitution of India" (PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2014.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nepalees.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Nepalees.
- (en) "Nepali language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 25 Augustus 2018.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar