Niuies (ko e vagahau Niuē) is 'n Maleis-Polinesiese taal wat saam met Engels die amptelike tale van die eilandnasie Niue, 'n gebied van die Koninkryk van Nieu-Seeland, vorm. Die teks van Niue se volkslied, , is in Niuies.
Niuies ko e vagahau Niuē | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Nieu-Seeland | |
Gebied: | Oseanië | |
Totale sprekers: | 7 067 | |
Taalfamilie: | Austronesies Maleis-Polinesies Oseanies Polinesies Tongies Niuies | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Nieu-Seeland | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | niu | |
ISO 639-3: | niu | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Taalkundiges klassifiseer Niuies as 'n Tongiese taal wat nou verwant aan Tongaans van Tonga is. Dit is ietwat minder verwant aan Oos-Polinesiese tale soos Cookeilandse Māori, Hawais, Māori, Rapa Nui en Tahitiaans asook Wes-Polinesiese tale soos Samoaans, Tokelauaans en Tuvaluaans, en het daarnaas nog 'n los verbintenis met Fidjiaans.
Niuies word deur 7 067 mense gepraat.
Verwysings
- "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Niue" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 18 Februarie 2018.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar