Die Olimpiese eed is die teks wat tydens die openingseremonie van elke Olimpiese Spele uitgespreek word deur 'n atleet en 'n amptenaar. Deur die uitspreek van die eed belowe die atlete en amptenare dat hulle tydens die spele by die reël en regulasies sal hou.
Hoofstuk 5 van die beskryf hoe die eed afgelê moet word. Hier word voorgeskryf dat 'n atleet van die organiserende land die eed uitspreek namens al die atlete. Die eed word in Engels uitgespreek en lui as volg:
- In the name of all the competitors I promise that we shall take part in these Olympic Games, respecting and abiding by the rules which govern them, committing ourselves to a sport without doping and without drugs, in the true spirit of sportsmanship, for the glory of sport and the honour of our teams.
Terwyl die atleet die eed aflê moet hy die Olimpiese vlag in sy linkerhand vashou en sy regterhand opgesteek hou. Die vlagdraers van al die deelnemende lande vorm 'n halwe sirkel voor die podium waar die atleet wat die eed aflê op staan.
Daarna lê een van die amptenare van die organiserende land die eed af namens al die amptenare. Dit gebeur op dieselfde wyse as by atlete. Die teks hiervoor is:
- In the name of all the judges and officials, I promise that we shall officiate in these Olympic Games with complete impartiality, respecting and abiding by the rules which govern them, in the true spirit of sportsmanship.
Die Olimpiese Spele van 1920 in Antwerpen was die eerste waar die Olimpiese eed vir atlete afgelê was. Die Olimpiese eed vir amptenare word ingevoer op die Olimpiese Spele van München in 1972.
Atlete wat die Olimpiese eed afgelê het
Olimpiade | Atleet | Beampte | Afrigter | Taal |
---|---|---|---|---|
Olimpiese Somerspele 1920 | – | – | Nederlands/Frans | |
Olimpiese Winterspele 1924 | – | – | Frans | |
Olimpiese Somerspele 1924 | – | – | Frans | |
Olimpiese Winterspele 1928 | – | – | Duits | |
Olimpiese Somerspele 1928 | – | – | Nederlands | |
Olimpiese Winterspele 1932 | – | – | Engels | |
Olimpiese Somerspele 1932 | – | – | Engels | |
Olimpiese Winterspele 1936 | – | – | Duits | |
Olimpiese Somerspele 1936 | – | – | Duits | |
Olimpiese Winterspele 1948 | – | – | Italiaans | |
Olimpiese Somerspele 1948 | – | – | Engels | |
Olimpiese Winterspele 1952 | – | – | Noors | |
Olimpiese Somerspele 1952 | – | – | Fins | |
Olimpiese Winterspele 1956 | – | – | Italiaans | |
Olimpiese Somerspele 1956 | John Landy (Melbourne) (Stockholm) | – | – | Engels Sweeds |
Olimpiese Winterspele 1960 | – | – | Engels | |
Olimpiese Somerspele 1960 | – | – | Italiaans | |
Olimpiese Winterspele 1964 | – | – | Duits | |
Olimpiese Somerspele 1964 | – | – | Japannees | |
Olimpiese Winterspele 1968 | – | – | Frans | |
Olimpiese Somerspele 1968 | – | – | Spaans | |
Olimpiese Winterspele 1972 | – | Japannees | ||
Olimpiese Somerspele 1972 | – | Duits | ||
Olimpiese Winterspele 1976 | – | Duits | ||
Olimpiese Somerspele 1976 | – | Kanadese Frans (St.-Jean), Kanadese Engels (Fauget) | ||
Olimpiese Winterspele 1980 | – | Engels | ||
Olimpiese Somerspele 1980 | – | Russies | ||
Olimpiese Winterspele 1984 | – | Sloweens (Križaj), Serwo-Kroaties (Perović) | ||
Olimpiese Somerspele 1984 | – | Engels | ||
Olimpiese Winterspele 1988 | – | Kanadese Engels | ||
Olimpiese Somerspele 1988 | en | – | Koreaans | |
Olimpiese Winterspele 1992 | – | Frans | ||
Olimpiese Somerspele 1992 | – | Spaans (Doreste), Katalaans (Asensio) | ||
Olimpiese Winterspele 1994 | – | Engels | ||
Olimpiese Somerspele 1996 | – | Engels | ||
Olimpiese Winterspele 1998 | – | Japannees | ||
Olimpiese Somerspele 2000 | – | Engels | ||
Olimpiese Winterspele 2002 | – | Engels | ||
Olimpiese Somerspele 2004 | – | Grieks | ||
Olimpiese Winterspele 2006 | – | Italiaans | ||
Olimpiese Somerspele 2008 | – | Chinees | ||
Olimpiese Winterspele 2010 | – | Kanadese Engels/Kanadese Frans | ||
Olimpiese Somerspele 2012 | Sarah Stevenson | Engels | ||
Olimpiese Winterspele 2014 | Russies | |||
Olimpiese Somerspele 2016 | Portugees | |||
Olimpiese Winterspele 2018 | Koreaans | |||
Olimpiese Somerspele 2020 | Masato Kato Asumi Tsuzaki | Japannees | ||
Olimpiese Winterspele 2022 | Chinees | |||
Olimpiese Somerspele 2024 | Melanie Tran | Christophe Massina | Frans | |
Olimpiese Winterspele 2026 | Italiaans | |||
Olimpiese Somerspele 2028 | Engels | |||
Olimpiese Winterspele 2030 | Frans | |||
Olimpiese Somerspele 2032 | Engels | |||
Olimpiese Winterspele 2034 | Engels |
(In 1984 vergeet Edwin Moses die teks van die eed tydens die openingseremonie).
Verwysings
- (en) "Factsheet Opening Ceremony of the Games of the Olympiad" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2019. Besoek op 26 Februarie 2018.
- (en) "Star Paddler Zhang Yining Takes Athletes' Oath". 8 Augustus 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 9 Februarie 2014.
- (en) "Referee Huang Liping takes oath at opening ceremony". . 8 Augustus 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2008. Besoek op 9 Februarie 2014.
- (en) "Dazzling opening ceremony launches 30th Olympic Games". The Times of India. 28 Julie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 November 2019. Besoek op 31 Julie 2012.
- (en) "News". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2014. Besoek op 4 Maart 2014.
Eksterne skakels
- (en) Die Olimpiese Grondwet
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar