Die Olimpiese vlam is 'n vuur wat aangesteek word tydens die openingseremonie van die Olimpiese Spele en bly brand tydens die duur van die Spele tot dit tydens die sluitingseremonie uitgedoof word.
Die vlam het sy oorsprong in Olimpia, die plek van die antieke Spele in Griekeland, waar 'n fakkel tydens 'n seremonie aangesteek was deur sonlig met spieëls daarop te konsentreer. Die eerste moderne Spele waar die Olimpiese vlam weer aangesteek was, was die van die IX-Olimpiade in 1928 te Amsterdam.
Na die aansteek van die fakkel, word dit met 'n aflos (maar gedeeltelik ook met vinniger vervoermiddels) vanaf Olimpia deur 'n groot aantal lande na die stadion van die Spele gebring, waar die laaste loper die eer te beurt val om die Olimpiese vlam aan die brand te steek. Die fakkelloop vind vir die eerste keer by die Spele van 1936 te Berlyn plaas.
Atlete wat die Olimpiese vlam aangesteek het
Die volgende atlete het die Olimpiese vlam vir die Spele aangesteek:
Plek van die Spele | Spele van | Naam van die atleet/atlete |
---|---|---|
Berlyn | 1936 | |
Londen | 1948 | |
Oslo | 1952 | |
Helsinki | 1952 | & |
Cortina d'Ampezzo | 1956 | |
Melbourne | 1956 | Ron Clarke |
Squaw Valley | 1960 | |
Rome | 1960 | |
Innsbruck | 1964 | |
Tokio | 1964 | |
Grenoble | 1968 | |
Meksikostad | 1968 | |
Sapporo | 1972 | |
München | 1972 | |
Innsbruck | 1976 | & |
Montreal | 1976 | & |
Lake Placid | 1980 | |
Moskou | 1980 | |
Sarajevo | 1984 | |
Los Angeles | 1984 | |
Calgary | 1988 | |
Seoel | 1988 | , , |
Albertville | 1992 | & |
Barcelona | 1992 | |
Lillehammer | 1994 | |
Atlanta | 1996 | Muhammad Ali |
Nagano | 1998 | |
Sydney | 2000 | Cathy Freeman |
Salt Lake City | 2002 | Amerikaanse yshokkiespan van 1980 |
Athene | 2004 | |
Turyn | 2006 | |
Beijing | 2008 | Li Ning |
Vancouver | 2010 | (binnenshuise pot), (binnenshuise pot), (binne en buite ketels), (sluitingseremonie) |
Londen | 2012 | Callum Airlie, Jordan Duckitt, Desiree Henry, Katie Kirk, Cameron MacRitchie, Aidan Reynolds en Adelle Tracey |
Sotsji | 2014 | & |
Rio de Janeiro | 2016 | (binnenshuise pot), Jorge Gomes (buitenshuise pot) |
Pyeongchang | 2018 | |
Tokio | 2020 | Naomi Osaka |
Beijing | 2022 | & |
Parys | 2024 | & |
Milaan en Cortina d'Ampezzo | 2026 | nog nie bekend nie |
Los Angeles | 2028 | nog nie bekend nie |
Franse Alpe en Nice | 2030 | nog nie bekend nie |
Brisbane | 2032 | nog nie bekend nie |
Salt Lake City | 2034 | nog nie bekend nie |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Olimpiese vlamme.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar