Die berg Olimpus (Grieks: Όλυμπος) is die hoogste bergreeks in Griekeland. Sy hoogste piek is Mýtikas, op 2 919 meter. Dit is een van die hoogste pieke in Europa.
Olimpus | |
---|---|
Olimpus se hoogste piek, Mýtikas. | |
Ligging | Grensgebied tussen Thessalië en Masedonië, Griekeland |
Hoogte | 2 917 meter bo seevlak |
Reeks | Olimpus-massiv |
Koördinate | 40°05′08″N 22°21′31″O / 40.08556°N 22.35861°O |
Eerste bestyging | 2 Mei 1913 |
Eerste bestyger(s) | Christos Kakalos |
Maklikste roete | Hiking |
Olimpus |
In Griekse mitologie is die berg beskou as die blyplek van die twaalf Olimpiese gode, die belangrikste twaalf gode van die panteon.
Verwysings
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Mount Olympus
- SummitPost – Olymbos (Olympus) – Bergklim
- Europe Ultra-Prominences: peaklist.org
- Wilson, Nigel (31 Oktober 2005). Encyclopedia of Ancient Greece. Abingdon, Engeland: Routledge. p. 516.
Eksterne skakels
- Die berg Olimpus
- Bestuur van die Olimpus- Nasionale Park Geargiveer 7 Augustus 2013 op Wayback Machine
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Olimpus.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar