'n Oorlogsvlag (of militêre vlag) is 'n gewysigde weergawe van 'n nasionale vlag wat deur die militêre mag van 'n land gebruik word. (Die seevaartkundige gelyke is 'n .) Onder hierdie streng omskrywing van die term is daar min lande wat tans 'n oorlogsvlag het en die meeste verkies om die of die standaard nasionale vlag vir die doel van 'n oorlogsvlag te gebruik.
Huidige oorlogsvlae
Gebruik op land
-
Oorlogsvlag van Bolivia -
Oorlogsvlag van Broenei -
-
-
-
Vlag van die Japannese Selfverdedigingsmagte -
-
Oorlogsvlag van die Verenigde Koninkryk (let op die 3:5 verhouding)
Oorlogsvlae wat ook vlootvaandels is
-
Oorlogsvlag en vlootvaandel van Finland -
Oorlogsvlag en vlootvaandel van Peru -
(voorkant) -
(agterkant) -
Ander oorlgosvlae
-
Staats- en oorlogsvlag en Staatsvaandel van Denemarke -
-
-
Staats-/oorlogsvlag en Staats-/vlootvaandel van Noorweë -
Vlag van die Filippyne gedurende oorlog -
Oorlogsvlag van Bulgarye -
Oorlogsvlag (regimentskleur) van die Helleense Weermag
Voormalige oorlogsvlae
-
Gevegsvlag van die Gekonfedereerde State van Amerika (1861–1865) -
Boergondiese Kruis-vlag, Spanje (1506-1843) -
Oorlogsvlag van die Japannese Keiserlike Leër -
Oorlogsvlag van die (1970-1991) -
(1960–1990) -
, die oorlogsvlag van die Wehrmacht en die amptelike vlag van die -
Staats- en oorlogsvlag van die (1863–1924 en 1935–1970) -
(1943–1945) -
Oorlogsvlag van Pruise (1816) -
Oorlogsvlag van die Romeinse Republiek van 1849 -
Sien ook
Breedweg kan enige vlag wat deur gewapende magte gebruik word om hulself of die nasie/volk wat hulle dien as 'n oorlogs- of militêre vlag beskou word.
Eksterne skakels
- FIAV Vlag Inligtingsimbole[dooie skakel] by Flags of the World.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar