Oosgrens-Afrikaans het ontstaan vanweë die afsondering van die taalgemeenskap van mense aan die oosgrens van die Kaap. Uit die taalgemeenskap het die Voortrekkers ook gekom wat met Voortrekker-Afrikaans die taalvariant saamgeneem het tot in die binneland van Suid-Afrika. Geografies word die Afrikaanse dialekte in drie hoofgroepe verdeel: Kaapse Afrikaans, Oosgrens-Afrikaans en Oranjerivier-Afrikaans.
Oosgrens-Afrikaans vorm die basis van Standaardafrikaans, dit word hoofsaaklik in die ooste van die voormalige Nederlandse Kaapkolonie gepraat, 'n gebied wat nou die weste van die Oos-Kaapse provinsie van Suid-Afrika vorm.
Verwysings
- (af) Blant annet: Van Rensburg, M.C.J. 1984. Die Afrikaans van Griekwas in die tagtigerjare. Pretoria: RGN-rapport.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar