Opper-Sorbies (Hornjoserbšćina, hornjoserbska rěč, Duits: Obersorbische Sprache) is 'n Wes-Slawiese taal en word deur 13 490 mense hoofsaaklik in die Opper-Lausitz-streek in die Duitse deelstaat Sakse gepraat. Die grootste stede in die Opper-Sorbiese taalgebied is Bautzen (Budyšin) en Görlitz (Zhorjelc).
Opper-Sorbies Hornjoserbšćina, hornjoserbska rěč | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Duitsland | |
Gebied: | Opper-Lausitz | |
Totale sprekers: | 13 490 | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Slawies Wes-Slawies Sorbies Opper-Sorbies | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Duitsland | |
Gereguleer deur: | Sorbiese Taalraad | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | hsb | |
ISO 639-3: | hsb | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Die naaste taal wat nou aan Opper-Sorbies verwant is, is Neder-Sorbies. Die ander verwante tale is Kasjoebies, Pools, Slowaaks en Tsjeggies.
Verwysings
- (en) ethnologue.com: Sorbian, Upper
Eksterne skakels
Indo-Europese tale: Satem-tale: Slawiese tale | ||
---|---|---|
Wes-Slawiese tale: | ||
Kasjoebies | Polabies (†) | Pools | Slowaaks | Silesies | Sorbies (Neder-Sorbies, Opper-Sorbies) | (Rusyn (Rusnak)) | Tsjeggies | ||
Oos-Slawiese tale: | ||
Oud-Oos-Slawies (†) | Oekraïens | Russies | (Rusyn (Roeteens)) | Belarussies | ||
Suid-Slawiese tale: | ||
Bulgaars | Masedonies | Sloweens | Serwo-Kroaties (Bosnies, Kroaties, Montenegryns, Serwies) | ||
Kunsmatige tale: | ||
Protoslawies | Kerkslawies (Ou Kerkslawies †) | Interslawies |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar