Die Organisasie vir Afrika-eenheid (OAE) (Engels: Organisation of African Unity (OAU), Frans: Organisation de l'unité africaine (OUA)) is op 25 Mei 1963 in Addis Abeba gestig met twee-en-dertig regerings wat die OAE-handves onderteken het. 'n Verdere 21 lande het geleidelik oor die jare aangesluit, met Suid-Afrika wat op 23 Mei 1994 die 53ste lid geword het. Die organisasie is op 9 Julie 2002 deur sy laaste voorsitter, die Suid-Afrikaanse president Thabo Mbeki, ontbind en met die Afrika-unie (AU) vervang.
Tydlyn
Onderteken In werking | 1961 1961 | 1963 1963 OAE Handves | 1991 N/A | 1999 2002 | |||||||||
Organisasie vir Afrika-eenheid (OAE) | |||||||||||||
(GSSS) | |||||||||||||
(GMOSA) | |||||||||||||
Oos-Afrikaanse Gemeenskap (OAG) | |||||||||||||
(EGSAS) | |||||||||||||
(EGWAS) | |||||||||||||
(IOO) | |||||||||||||
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAO) | |||||||||||||
(AMU) | |||||||||||||
Casablanca-groep | Afrika-unie (AU) | ||||||||||||
Monrovia-groep | |||||||||||||
Verwysings
- http://www.dfa.gov.za/foreign/Multilateral/africa/oau.htm
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Organisasie vir Afrika-eenheid.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar