PRASA (afkorting vir Passenger Rail Agency of South Africa) is 'n staatsbeheerde onderneming wat vir meeste van die spoorvervoer in Suid-Afrika verantwoordelik is. Dit bestaan uit vier takke:
- Metrorail, wat spoor-pendeldienste in stedelike gebiede lewer;
- Shosholoza Meyl, wat streek- en inter-stedelike spoordienste lewer;
- , wat streek- en inter-stedelike busdienste lewer; en
- , wat die eiendom wat deur PRASA besit word bestuur.
PRASA | |
Tipe | Staatsmaatskappy |
---|---|
Gestig | 1990 (as SARCC) |
Hoofkantoor | Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika |
Sleutelpersone | Zukile Nomvete (voorsitter van die raad) Tshepo Montana (hoof uitvoerende beampte) Salani Sithole (hoofbedryfsbeampte) David Kekena (hoof finansiële beampte) |
Industrie | Passasiersverkeer |
Produkte | Vervoer-dienste |
Inkomste | 4,2 miljard (2007) |
Webwerf | prasa.com |
Hoof Uitvoerende Beamptes
Term begin | Term einde | Naam |
---|---|---|
2010 | 2015 | Tshepo Lucky Montana |
2016 | 2017 | Collins Letsoalo |
2017 | 2017 | Lindikaya Zide |
2017 | 2018 | Cromet Molepo |
2018 | 2019 | Sibusiso Sithole |
2021 | tans | Zolani Kgosie Matthews |
Eksterne skakels
- PRASA se amptelike webtuiste
- Metrorail Geargiveer 5 Mei 2013 op Wayback Machine
- Shosholoza Meyl Geargiveer 18 September 2009 op Wayback Machine
- Autopax Geargiveer 31 Augustus 2009 op Wayback Machine
- Intersite Geargiveer 21 November 2006 op Wayback Machine
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar