Papiaments (Papiamentu) is 'n taal wat deur die bewoners van die ABC-eilande (Aruba, Bonaire en Curaçao) gepraat word. Papiaments (in Afrikaans) of Papiamento is 'n kreool van Portugees wat deur verskillende tale soos Nederlands, Engels, Spaans en Afrikatale beïnvloed is. Elke eiland het sy eie dialek van die taal.
Papiaments Papiamentu | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Koninkryk van die Nederlande | |
Gebied: | Karibiese See | |
Totale sprekers: | 341 300 | |
Taalfamilie: | Kreools Portugees Papiaments | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Koninkryk van die Nederlande | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | pap | |
ISO 639-3: | pap | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
In 2000 het 59 984 mense op Aruba aangedui dat hulle tuis Papiaments praat (69,4% van die bevolking) en in 2001 was dit 106 054 mense op Curaçao gewees (81,2%) en 8 059 op Bonaire (74,7%). In Nederland is daar moontlik 'n verdere 50 000 tot 60 000 sprekers wat die taal tuis praat. In totaal verstaan ongeveer 250 000 mense hierdie taal.
Verwysings
- "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Papiamentu" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2019. Besoek op 3 September 2018.
- "Invoeringswet openbare lichamen Bonaire, Sint Eustatius en Saba" (in Nederlands). wetten.nl. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2016. Besoek op 1 Januarie 2011.
- Baptista, Marlyse (2009). On the development of nominal and verbal morphology in four lusophone creoles (seminar presentation given 6 November 2009, University of Pittsburgh).
- Romero, Simon (5 Julie 2010). "Willemstad Journal: A Language Thrives in Its Caribbean Home". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2019.
- [1]
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Papiaments.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Papiaments.
- (en) "Papiamentu language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 3 September 2018.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar