Die parlement van Botswana bestaan uit die President en die Nasionale Vergadering. In teenstelling met ander parlementêre stelsels, verkies die Parlement die president direk (in plaas daarvan om beide 'n seremoniële president en 'n premier te hê wat die werklike gesag van 'n regeringshoof het) vir 'n bepaalde ampstermyn van vyf jaar. 'n President kan slegs 2 volle termyn dien. Die President is die staatshoof sowel as die regeringshoof in die parlementêre stelsel van Botswana.
Daar bestaan ook 'n liggaam bekend as (Die Huis van Hoofmanne), wat 'n raadgewende liggaam is en nie deel van die parlement is nie.
Botswana is een van die twee enigste nasies op die Afrika vasteland wat sedert die einde van die koloniale heerskappy en onafhanklikheid 'n skoon rekord van vrye en regverdige verkiesings behaal het, en sedert 1966 tien verkiesings sonder enige ernstige voorvalle van korrupsie gehou het. Die ander land is Mauritius.
Verwysings
- Constitution of the Democratic Republic of Botswana, 1966
- Proctor, J. H. (1968). "The House of Chiefs and the Political Development of Botswana". The Journal of Modern African Studies. 6 (1): 59–79. doi:10.1017/S0022278X00016670.
- US State Department
Eksterne skakels
- https://www.parliament.gov.bw/index.php/2012-02-13-15-06-33
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar