Die pascal (simbool: Pa) is die SI afgeleide eenheid van druk., , Young se modulus, en word almal in pascal gemeet. Dit word gemeet in krag per eenheid area, gedefinieer as een newton per . In alledaagse lewe word die pascal waarskynlik die beste geken vanaf die gebruik daarvan in verslae, waar dit voorkom in die vorm van hektopascal (1 hPa = 100 Pa) of kilopascal (1 kPa = 1 000 Pa). 'n Ander algemene gebruik daarvan is by se etikette. Een kilopascal stem ooreen met ongeveer 1% atmosferiese druk by seespieël. Een hektopascal is ekwivalent aan 1 ; een atmosfeer is presies gelyk aan 101,325 kPa.
Formules
Druk = Krag per area
In terme van eenheidsimbole:
Kyk ook
Bronne
- Internasionale Buro vir Mate en Gewigte (BIPM)(Bureau international des poids et mesures) (2006). "2.2.2". Le Système international d’unités/The International System of Units (SI) (PDF) (in Frans met Engels vertaling) (8ste uitg.). ISBN 92-822-2213-6.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link) - "U.S. Federal Meteorological Handbook". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 1999. Besoek op 28 Mei 2010.
- : Fietsbande en Wiele
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar