#6A0DAD |
Pers is 'n verskeidenheid van skakerings van kleur tussen rooi en blou. Die Oxford English Dictionary beskryf dit as 'n diep, ryk kleur tussen bloedrooi en violet.
Pers as kleur is deur die Romeinse keisers en landdroste gedra, en later deur die Rooms-Katolieke biskoppe. Sedertdien word pers in die algemeen geassosieer met koninklikes en vroomheid. Die Purple Heart word toegeken aan Amerikaanse soldate wat gewond is of gesneuwel het.
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word pers as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #6A0DAD |
RGB-kleurmodel | (106, 13, 173) |
CMYK | (39, 92, 0, 32) |
HSV | (275°, 92%, 68%) |
Variasies en gebruike
- Die pers blomme van 'n jakarandaboom
- Pers is die kleur van vroomheid. Monseigneur Eijk, Biskop van Groningen, Nederland
- Cabernet Sauvignon druiwe in Frankryk.
- Pruime (Prunus domestica)
- Fuchsia in die RGB-kleurmodel is pers teen maksimum helderheid.
- Pers oogskadu is bedoel om aandag na die oë te trek.
Sien ook
- Lys van kleure
Verwysings
- Mish, Frederic C., hoofredakteur Webster's Ninth New Collegiate Dictionary Springfield, Massachusetts, V.S.A.:1984--Merriam-Webster p.957
- Webster's New World Dictionary of American English (Third College Edition) definieer dit as: 'n Donker kleur wat 'n mengsel van rooi en blou is." Die Random House College Dictionary definieer dit as: "any color intermediate between red and blue."
- Shorter Oxford English Dictionary, vyfde uitgawe, 2003.
- Eva Heller, Psychologie de la couleur: effets et symboliques
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir pers.
Notas
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar