'n Denneboom is 'n keëldraende naaldboom wat tot die genus Pinus behoort.
Denneboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Pinophyta |
Klas: | Pinopsida |
Orde: | |
Familie: | Pinaceae |
Subfamilie: | |
Genus: | Pinus L., 1753 |
Subgenera | |
| |
natuurlike verspreiding van die genus |
Spesies van hierdie genus het hul oorsprong in die Noordelike Halfrond, maar party spesies is ook in Suid-Afrika en elders ingevoer en genaturaliseer. Tegnies is hulle indringerplante. Die SANBI-rooilys vermeld agt spesies. Dennebome kan nie chemikalieë uit hul sisteem verwyder nie. Hulle vrek dus maklik as hulle met besoedelde water in aanraking kom.
Spesies
- Pinus canariensis Sweet ex C.K.Spreng.
- Pinus elliottii Engelm. — var. elliottii
- Pinus halepensis Mill. — var. halepensis
- Pinus patula Schltdl. & Cham. — var. patula
- Pinus pinaster Aiton
- Pinus pinea L.
- Pinus radiata D.Don
- Pinus roxburghii Sarg
Verwysings
- "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2015.
Eksterne skakels
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Denneboom
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar