Pirelli & C. SpA is 'n multinasionale maatskapy gebaseer in Milaan, Italië en is sedert 1922 op die Milaanbeurs gelys. Die maatskapy is die wêreld se vyfde grootste vervaardiger van buitebande na Bridgestone, Michelin, Continental en . Pirelli is in meer as 160 lande verteenwoordig,
Pirelli & C. S.p.A. | |
Tipe | |
---|---|
Gestig | 1872 |
Hoofkantoor | Milaan, Italië |
Sleutelpersone | Marco Tronchetti Provera (voorsitter) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Motorvervaardiging |
Produkte | buitebande vir motorvoertuie en motorfietse |
Inkomste | € 4.3 miljard (2020) |
Bedryfsinkomste | € 703.0 miljoen (2019) |
Netto inkomste | € 42,7 miljoen (2020) |
Werknemers | 37 979 (2013) |
Dogter- maatskappye | Pirelli Tyre S.p.A |
Webwerf | pirelli.com |
Formule Een
Pirelli is veral bekend by die publiek daarvoor dat hulle sedert 2011 die alleenverskaffer van bande aan alle Formule Een-renspanne is. Dit sluit ook toegewyde navorsing en ontwikkeling in.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Pirelli. |
- Pirelli se amptelike korporatiewe webwerf
- PirelliTyre.com Geargiveer 20 November 2008 op Wayback Machine
Verwysings
- Collantine, Keith (23 Junie 2010). "Pirelli return to F1 after 20-year absence". F1 Fanatic. Keith Collantine. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2010. Besoek op 23 Junie 2010.
- Collantine, Keith (18 Maart 2011). "Pirelli confirms six different colours for tyres". F1 Fanatic. Keith Collantine. Besoek op 18 Maart 2011.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar