Pisa is 'n stad in Italië naby die mond van die Arnorivier in die streek Toskane. Dit is ook die hoofstad van die . Die stad het ongeveer 89 940 inwoners, hulle word Pisano (enkelvoud) en Pisani (meervoud) genoem.
Pisa | |
---|---|
Stad | |
Die Skewe Toring van Pisa. | |
Vlag Wapen | |
Ligging van die Provinsie Pisa in die Italiaanse streek Toskane | |
Koördinate: 43°43′00″N 10°24′00″O / 43.71667°N 10.40000°O | |
Land | Italië |
Streek | Toskane |
Provinsie | Pisa |
Regering | |
• Burgemeester | Marco Filippeschi |
Oppervlak | |
• Totaal | 185 km2 (71 vk. myl) |
Hoogte | 4 m (13 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 89 940 |
• Digtheid | 480/km2 (1 200/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 56100 |
Webwerf | www.pisa.it |
Die stad is veral beroemd vir sy Skewe Toring van Pisa.
Bekende persone wat hier gebore is
- Fibonacci
- Galileo Galilei
- Enrico Letta
Susterstede
Wikimedia Commons bevat media in verband met Pisa. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar