Benedictus V was die 132ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir ongeveer een maand in die jaar 964.
Pous Benedictus V | |
---|---|
Pontifikaat begin | 22 Mei 964 |
Pontifikaat eindig | 23 Junie 964 |
Voorganger | Leo VIII |
Opvolger | Johannes XIII |
Gebore | Rome, Italië |
Sterf | 4 Julie 965 Hamburg, Duitsland |
Ander pouse genaamd Benedictus |
Biografie
Pous Benedictus V (ook Benedictus Grammaticus) is gebore in Rome, Italië die seun van Johannes. Op 22 Mei 964 volg hy Pous Leo VIII op en regeer tot hy een maand later op 23 Junie 964 deur keiser Otto I afgeset word. Hy word opgevolg deur Pous Johannes XIII. Die naam ‘Benedictus’ beteken 'geseënde'.
Pontifikaat
Pous Benedictus V word soms as 'n teenpous van Pous Leo VIII gesien. Hy word na een maand afgeset deur keiser Otto I en na Duitsland verban. Party bronne (sien PTA skakel) beweer dat hy eintlik bedank het. Hier bly hy onder die sorg van Adeldag, aartsbiskop van Hamburg-Bremen. Hy sterf op 4 Julie 965.
Bibliografie
- Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6
- Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.
Verwysings
- "Benedict V." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 30 Mei 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-9078560 Geargiveer 27 Desember 2007 op Wayback Machine>
Eksterne skakels
- CE Inskrywing in die Catholic Encyclopedia (Engels)
- CF Inskrywing in die Catholic Forum (Engels)
- BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
- PTA Inskrywing in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)
- GM Inskrywing in die Genealogie van die Middeleeue (Duits)
Nota
Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.
Opvolging
Voorafgegaan deur Leo VIII | Pous (Pontifex Maximus) 964 – 965 | Opgevolg deur Johannes XIII |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar