Die Premier League is Engeland se professionele eersteliga in sokker sedert 1992. Voor die instelling van die Premierliga deur die (FA), is die bepaal deur die wenner van uitspeelwedstryde tussen die topspanne van elke streekliga.
Premier League | |
2023–24 Premier League | |
Kenteken van die Premier League | |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 20 Februarie 1992 |
Eienaar | |
Inwydingseisoen | 1992–93 |
Deelnemende lande | Engeland |
Aantal spanne | 20 |
Mees onlangse kampioen | (2022–23) |
Verwante kompetisies | Football League Championship |
Die drie onderste spanne aan die einde van die kompetisie relegeer na die Championship (die tweede vlak in Engelse klubsokker).
Seisoenoorsig
Seisoen | Kampioen |
Manchester United | |
Manchester United | |
Blackburn Rovers | |
Manchester United | |
Manchester United | |
Arsenal | |
Manchester United | |
Manchester United | |
Manchester United | |
Arsenal | |
Manchester United | |
Arsenal | |
Chelsea | |
Chelsea | |
Manchester United | |
Manchester United | |
Manchester United | |
Chelsea | |
Manchester United | |
Manchester United | |
Chelsea | |
Chelsea | |
Liverpool FC | |
Spanne in seisoen 2023/24
- Arsenal
- Aston Villa
- Chelsea
- Everton
- Liverpool
- Manchester United
- Nottingham Forest
- Tottenham Hotspur
- West Ham United
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Premier League.
- (en) Amptelike webwerf
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar