Die Professionele Raad vir Sielkunde, 'n amptelike liggaam van die van Suid-Afrika (RGBSA), beheer die opleiding, registrasie en beoefening van die professionele Sielkunde in Suid-Afrika. Beroepskategorieë wat gereguleer word, sluit in:
- Sielkundiges
- Intern sielkundiges
- Studente sielkundiges
- Geregistreerde beraders
- Psigometriste
- Psigotegnici
Raadslede
Tot 2008 bestaan die huidige raad uit die volgende lede:
- Prof. E M Q Mokhuane - Voorsitter
- Mnr. W O Shisana - Onder-voorsitter
- Prof. A Bhana
- Me. C D Dean
- Dr. S M Kriegler
- Prof. G C Lindegger
- Prof. H G Pretorius
- Prof. P T Sibaya
- Me. A S B Smale
- Dr. T Sodi
- Me. N Tredoux
- Dr. R H Wortley
- Mnr. M L Yodaiken
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar