Die R600 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die sentrale Drakensbergarea met Ladysmith verbind. Die roete begin by die Champagne Castle en gaan noordoos. Dit gaan deur Winterton waar die R74 gekruis word. Hierna kruis dit die Tugelarivier net onder die Spioenkopdam se wal. Die roete kruis die N3-nasionale pad en eindig waar dit by die N11-nasionale pad aansluit, 12 km wes van Ladysmith.
Streeksroete R600 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | Champagne Castle | |||
R74 N3 | ||||
Oospunt | N11, 12 km wes van Ladysmith | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Winterton | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sien ook
- Lys van streeksroetes in Suid-Afrika
- Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron
- Dept. Transport
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar