Roman Raymond Polański (internasionale spelling: Polanski; * 18 Augustus 1933 in Parys as Rajmund Roman Liebling) is 'n Pools-Franse rolprentregisseur, rolprentvervaardiger, draaiboekskrywer en akteur. Hy het ook Franse burgerskap.
Roman Polanski | |
Roman Polanski (2011) | |
Geboortenaam | Rajmund Roman Liebling |
---|---|
Geboorte | 18 Augustus 1933 Parys |
Nasionaliteit | Pole, Frankryk |
Beroep(e) | rolprentregisseur, rolprentvervaardiger, draaiboekskrywer, akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sy bekendste rolprente sluit die grufilm Rosemary's Baby (1968) asook The Pianist (2002) in. Die laasgenoemde rolprent, 'n drama oor die Sjoa, is met die Goue Palm van Cannes en 'n Oscar (Academy Award) vir "Beste Regie" bekroon.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar