- Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Samies.
Die Sami (Samies: Sámi, Saami) is 'n Fins-Oegriese etniese groep inheems aan Sápmi wat vandag groot dele van Noorweë en Swede, die noordelike dele van Finland en die Moermansk-oblast van Rusland insluit. Die Sami se voorouerlande is nie goed gedefinieer nie. Hul tradisionele tale is die Sami-tale en word as 'n tak van die Oeraliese taalfamilie geklassifiseer.
Sami | |
---|---|
Vlag van die Sami | |
Totale bevolking: | 137 477 (geskat) |
Belangrike bevolkings in: | Lapland Noorweë 37 890–60 000 |
Taal: | Samiese tale (Akkala, Inari, Kildin, Kemi, Lule, Northern, Pite, Skolt, Ter, Southern, Ume) Russies, Noors, Sweeds, Fins |
Geloofsoortuiging: | Lutheranisme (insluitende Laestadianisme), Oosters-Ortodokse Kerk, Sami sjamanisme, verder Ateïsme, ongebondes |
Verwante etniese groepe: | Ander |
Tradisioneel het die Sami 'n verskeidenheid aan lewenstande, insluitende kusvisvang, bontvangs en skapeherders, nagestreef. Hul bekendste lewensmiddele is semi-nomadiese rendierherders. Tans is ongeveer 10% van die Sami betrokke by rendierherders, wat hulle met vleis, pels en vervoer voorsien. 2 800 Sami is aktief betrokke by voltydse werk. Vir tradisionele, omgewings-, kulturele en politieke redes is reindeerherding in sommige streke van die Nordiese lande wettiglik vir net Sami-mense voorbehou.
Verwysings
- "Focus on Sami in Norway". Statistics Norway (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2012.
- Thomasson, Lars; Sköld, Peter. "Samer". Nationalencyklopedin (in Noord-Sami). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2018. Besoek op 15 Junie 2018.
- "Eduskunta — Kirjallinen kysymys 20/2009". Parlement van Finland (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2014.
- "Russian census of 2002". Russian Federal State Statistics Service (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2020.
- (uk) "National composition of population, 2001 census". State Statistics Service of Ukraine. Besoek op 15 Junie 2018.
- "Archived copy" (PDF) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 31 Augustus 2017. Besoek op 10 Augustus 2007.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link)
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sami.
- (en) "Sami". Encyclopædia Britannica. Besoek op 15 Junie 2018.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar