St. Pölten (amptelike naam, dikwels ook Sankt Pölten) is die hoofstad en grootste stad van die Oostenrykse deelstaat Neder-Oostenryk. Die stad het 'n bevolking van sowat 55 000 (2019) en 'n oppervlakte van 108 km². St. Pölten lê langs die -rivier en in die uitlopers van die Alpe-bergreeks.
St. Pölten | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Embleem | |
Land | Oostenryk |
Deelstaat | Neder-Oostenryk |
Koördinate | 48°12′17″N 15°37′36″O / 48.20472°N 15.62667°O |
Stigting | 1050 (Markregte) |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 108,48 vk km |
Hoogte bo seevlak | 267 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2019) | 55 044 |
- Bevolkingsdigtheid | 507,4/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Matthias Stadler (SPÖ) |
Amptelike Webwerf | Stadt St. Pölten |
Wikimedia Commons bevat media in verband met St. Pölten. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar