- Hierdie artikel handel oor die Engelse stad. Vir ander gebruike, sien .
Shrewsbury (uitgespreek /ˈʃruːzbri/) is die hoofdorp (county town) van die Engelse graafskap Shropshire en is naby die grens met Wallis (sowat 14 km) geleë. Die dorp het 'n bevolking van sowat 72 duisend in 2011 gehad en dus is dit ook die tweede grootste nedersetting (naas ) in die graafskap.
Shrewsbury | |
---|---|
Shrewsbury | |
Koördinate: 52°42′N 2°45′W / 52.700°N 2.750°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land (VK) | Engeland |
Graafskap | Shropshire |
Bevolking | |
• Totaal | 71 715 |
Webwerf | www.visitshrewsbury.com |
Demografie
- Religie (2001-sensus): Christene (77,9%), ateïste (13,7%).
- Etniese verdeling (2001-sensus): (98,5%), (0,4%), (0,1%).
Susterstede
- Zutphen, Nederland
Eksterne skakels
- Shrewsbury se amptelike webwerf (shrewsburytowncouncil.gov.uk) Geargiveer 29 Mei 2014 op Wayback Machine
Verwysings
- 2011-sensus in die VK (Shrewsbury) Geargiveer 21 September 2015 op Wayback Machine (en)
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar