Silesiese Duits (Duits: Schlesisch, Silesiese Duits: Schläsisch, Schläsch, somtyds ook Schläs'sch) is 'n groep van die tak van die Germaanse taalfamilie. Silesiese Duits is 'n taal wat meestal deur mense in Silesië in Pole gepraat word, maar ook in Duitsland () en Tsjeggië.
Silesiese Duits Schläsche Sproache | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Duitsland Pole Tsjeggië | |
Gebied: | Silesië | |
Totale sprekers: | 22 900 | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Germaans Wes-Germaans Middelduits Silesiese Duits | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | sli | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Verwysings
- (en) ethnologue.com: German, Colonia Tovar
Eksterne skakels
- Silesiese Test-Wikipedia
- Wie der Schlesier spricht Geargiveer 11 November 2011 op Wayback Machine
- Schlesische Mundarten um Breslau
- Schlesische Mundarten um Liegnitz
- Ueber deutsche Dialectforschung: Die Laut-und Wortbildung und die Formen der Schlesischen Mundart
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar