Sint Maartin (Frans: Saint-Martin, Nederlands: Sint Maarten) is 'n eiland in die Karibiese See en lê in Noord-Amerika. Dit is 'n oorsese gebied van Frankryk en die Koninkryk van die Nederlande en is sedert 1648 tussen die twee lande verdeel. Dit is die enigste plek ter wêreld met 'n grens tussen Frankryk en die Koninkryk van die Nederlande (in Europa lê België tussen die twee).
Sint Maartin Inheemse naam: Saint-Martin, Sint Maarten | |
---|---|
Kaart van Sint Maartin | |
Geografie | |
Ligging | Karibiese See |
Koördinate | 18°04′N 63°04′W / 18.067°N 63.067°W |
Argipel | Klein Antille |
Oppervlakte | 87 vk km |
Hoogste punt | 414 m |
Administrasie | |
Nederland | |
Land | Sint Maarten |
Hoofstad | Philipsburg |
Grootste stad | Philipsburg (1 338) |
Frankryk | |
Oorsese kollektiewe gebied | Saint-Martin |
Hoofstad | Marigot |
Grootste stad | Marigot (6 000) |
Demografie | |
Bevolking | 77 741 |
Die eiland is genoem na die heilige , en het 'n oppervlakte van 87 km² en 'n bevolking van sowat 74 740 in 2009 gehad.
Sien ook
- Saint-Martin, die Franse deel van die eiland.
- Sint Maarten, die Nederlandse deel van die eiland.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sint Maartin.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar