Slough (uitgespreek /ˈslaʊ/) is 'n stad geleë naby die grens van Londen, in die Engelse graafskap Berkshire. In die 2011-sensus het die stad 'n bevolking van 140 700 gehad. Die stad is een van die etnies mees diverse plekke in die Verenigde Koninkryk, en sowat 9,1% van die inwoners is aanhangers van Sikhisme. Slough het ook die eerste swart vroulike burgemeester, , in 1984 gehad.
Slough | |
---|---|
Stad & Borough | |
Upton Court Park in Slough. | |
Slough | |
Koördinate: 51°30′36″N 0°35′35″W / 51.51000°N 0.59306°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Berkshire |
Oppervlak | |
• Stad & Borough | 32,54 km2 (12,56 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad & Borough | 140 200 |
• Stedelik | 163 777 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | SL1-SL3 |
Skakelkodes | 01753 |
Webwerf | slough.gov.uk |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar