Izmir (Turks: İzmir, Grieks: Smyrni Σμύρνη, Latyn: Smyrna) is die derde grootste stad ná Istanboel en die hoofstad Ankara in die weste van Turkye en het 'n bevolking van 3 606 326 in 2010 gehad. Die stad lê aan die en is die tweede grootste hawestad van Turkye. Izmir is tans die hoofstad van die Izmir-provinsie in Anatolië.
Izmir | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Turkye |
Région (Admin. gewes) | Izmir |
Département | |
Koördinate | 38°25′N 27°09′O / 38.417°N 27.150°O |
Stigting | 4de eeu v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 11 973 vk km |
Hoogte bo seevlak | 2 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 3 606 326 |
- Bevolkingsdigtheid | 301/vk km |
- Aire urbaine | 3 948 848 |
Tydsone | UTC +2 |
- Somertyd | UTC +3 |
Burgemeester (2008-2014) | Aziz Kocaoğlu (CHP) |
Amptelike webwerf | www.izmir.bel.tr |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar