Soutgehalte of saliniteit, is die soutigheid of hoeveelheid sout opgelos in 'n liggaam van water, genoem soutwater (sien ook ). Dit is gewoonlik gemeet in g/L of g/kg (gram sout per liter/kilogram water; laasgenoemde is dimensieloos en gelyk aan ‰).
Soutgehalte is 'n belangrike faktor in die bepaling van baie aspekte van die chemie van natuurlike waters en van biologiese prosesse daarbinne, en is 'n wat saam met temperatuur en druk, beheer fisiese eienskappe soos die digtheid en warmtekapasiteit van die water.
Verwysings
- World Ocean Atlas 2009. nodc.noaa.gov
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar