Staatskundige geskiedenis van die Nederlande | ||
Noordelike Nederlande | Suidelike Nederlande | Heilige Romeinse Ryk & Duitse Bond |
van | Goue van Wes-Francië | Goue van Oos-Francië |
Gelre |
|
|
1384 | ||
1482 | ||
1543 (vanaf 1566 ) | ||
1588 Republiek die Sewe Verenigde Nederlande | 1585 | |
1713 | ||
1795 Bataafse Republiek | 1794 | |
1806 Koninkryk Holland | ||
1810 | 1804 | |
1813 | 1814 | |
1815 Verenigde Koninkryk die Nederlande | 1815 Groothertogdom Luxemburg | |
1830 Koninkryk die Nederlande | 1830 Koninkryk België | 1848 & 1867 Groothertogdom Luxemburg |
Die Suidelike Nederlande is die naam van die vorstedomme wat na die Tagtigjarige Oorlog onder Spaanse gesag gebly het.
Oor die algemeen word die onderstaande gebiede bedoel. Die meeste hiervan behoort nou tot België, maar enkele maak tans deel uit van Frankryk, Nederland of Luxemburg. Kleiner dele lê ook in Duitsland.
- en (VS)
- (VS)
- Opper-Gelre of Gelder (VS)
- (VS)
- (VS)
- (VS)
- met die stede Lille (Rijsel), en
- (VS)
- later ook (VS)
Die , en later die keisers, was onderskeidelik hertog, Graaf of in elk van die gebiede. Daar was 'n begin van gesamentlike bestuur; daarby behoort die as hoogste regsraad. Na die in 1713 kom die Suidelike Nederlande onder die gesag van 'n Oostenrykse tak van die Habsburgers en word hulle min of meer afhanklikhede van Oostenryk. Onder Louis XIV word enkele van die vorstedomme (Rijsel, Artesië en dele van Vlaandere en Henegouwen) deur Frankryk ingepalm en geanneekseer.
In 1790 roep meeste van die oorblywende provinsies (hierbo aangedui met VS) onafhanklikheid uit as die republiek van die . Teen die einde van die jaar is Oostenrykse gesag weer herstel, maar nie vir lank nie.
In die Franse tyd (1792-1815) word die , die , die , en nog 'n paar klein selfstandige gebiede, wat nooit tot die Oostenrykse Nederlande behoort het nie, met die Suidelike Nederlande verenig.
Na die Kongres van Wene in 1815 word die gebiede 'n onderdeel van die Verenigde Koninkryk van die Nederlande. In 1830 roep hulle onafhanklikheid onder die naam België uit. Dit word in 1839 deur Nederland in 'n verdrag erken. Daarby kry België ook die Franstalige deel van . In praktyk moes België eers die Duitstalige deel teruggee aan Willem I, saam met die huidige Limburg (Nederland).
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar