- Hierdie artikel handel oor die taal in Suidoos-Asië. Vir die etniese groep, sien Thai (volk).
Thai (ภาษาไทย, phasa thai amptelike taal van Thailand en is verwant aan Laosiaans. Dit is voor Laosiaans die mees gesproke Tai-Kadai-taal en die tweede belangrikste inheemse taal van Indo-China ná Viëtnamees. Thai word in die geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.
) is 'n Tai-Kadai-taal wat deur sowat 20 miljoen mense in Thailand gepraat word. Thai is dieThai ภาษาไทย phasa thai | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Thailand | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 20 miljoen (moedertaal) 40 miljoen (tweede taal) | |
Rang: | 45 | |
Taalfamilie: | Tai-Kadai Thai | |
Skrifstelsel: | ||
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Thailand | |
Gereguleer deur: | Die Koninklike Instituut | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | th | |
ISO 639-2: | tha | |
ISO 639-3: | tha | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Verwysings
- "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Thai" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 11 Oktober 2015.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Thai.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Thai.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar