The War of the Worlds is 'n klassieke wetenskapfiksieverhaal geskryf deur H.G. Wells in 1898. Die verhaal beskryf die gebeurtenisse wanneer ruimtewesens van Mars die Aarde inval en probeer oorneem, en word vertel vanuit die oogpunt van die hoofkarakter, 'n Londense skrywer.
The War of the Worlds | |
---|---|
Skrywer | H.G. Wells |
Land | Verenigde Koninkryk |
Taal | Engels |
Genre | Wetenskapsfiksie |
Uitgewer | William Heinemann |
Uitgegee | 1898 |
Letterkunde-portaal |
'n Groot aantal boeke, films, televisiereekse en strokiesverhale wat op elemente vanuit Wells se boek gebaseer is, het intussen die lig gesien: Die mees onlangse voorbeeld hiervan is 'n film deur Steven Spielberg met dieselfde titel as die boek. Die hoofrolle word vertolk deur Tom Cruise en Dakota Fanning.
Sien ook
- Le Monde se 100 boeke van die eeu
Verwysings
- Facsimile of the original 1st edition
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie The War of the Worlds.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar