Die Transantarktiese Berge (85°00′S 175°00′W) is 'n bergreeks in Antarktika wat met 'n paar onderbrekings strek vanaf Kaap Adare tot . Die berge dien as die skeiding tussen en . Ingesluit is die kontinue maar afsonderlik benoemde berggroepe langs die weste kant van die Rosssee en die westelike en suidelike kante van die ; so ook die , die , , en die . Die suiwer beskrywende naam is in 1962 deur US-ACAN aanbeveel en is sedertdien internasionaal aanvaar.
Eksterne skakels
- Tektonika van die Transantarktiese Berge
- Transantarktiese Berge by Peakbagger.com
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar