Tsjeggies-Silesië (ook Morawies-Silesië of Sudete-Silesië genoem, Tsjeggies: Slezsko, vandag ook České Slezsko; Duits: Tschechisch-Schlesien; Pools: Śląsk Czeski) is 'n gebied in die noord-ooste van die Tsjeggiese Republiek wat min of meer sinoniem met die historiese Oostenryks-Silesië is. Dit vorm naas Boheme en Morawië een van die drie lande van die Boheemse Kroon.
Tsjeggies-Silesië České Slezsko | |
---|---|
Historiese streek | |
Morawiese-Silesië Beskide | |
Vlag Seël | |
Tsjeggies-Silesië (groen) en die Morawiese enklawes in Silesië se liggings saam met die huidige streke in die Tsjeggiese Republiek | |
Koördinate: 50°N 18°O / 50°N 18°O | |
Land | Tsjeggië |
Hoofstad | |
Grootste stad | Ostrava |
Oppervlak | |
• Totaal | 4 459 km2 (1 722 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 000 000 |
• Digtheid | 220/km2 (580/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+2:00 (MEST) |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tsjeggies-Silesië.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar