Tsjerniftsi-oblast (Oekraïens: Чернівецька область, Roemeens: Regiunea Cernăuţi) is 'n oblast in westelike Oekraïne. Die hoofstad en grootse stad van die oblast is (Roemeens: Cernăuţi). Die oblast is die kleinste ten opsigte van sy oppervlakte in die land.
Tsjerniftsi-oblast Чернівецька область | ||||
Die ligging van Tsjerniftsi-oblast in Oekraïne | ||||
Politieke status | ||||
Land | Oekraïne | |||
Stigting | 1940 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | ||||
Bevolking | ||||
Totaal | 904 423 | |||
Volgorde | 26ste | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 8 097km² | |||
Volgorde | 25ste | |||
Tydsone | OET (+2) | |||
Somertyd | OEST (+3) | |||
Amptelike tale | Oekraïns | |||
Webtuiste | www.oda.cv.ua | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Demografie
- Tale (2001-sensus): Oekraïens (75,6%), Roemeens (11,9%), Moldawies (6,8%), Russies (5,3%).
- Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (75,0%), Roemeniërs (12,5%), Moldowiërs (7,3%), Russe (4,1%).
Sien ook
- Deelgebiede van Oekraïne
Verwysings
Deelgebiede van Oekraïne | |||||||
|
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar