Die Turkse volke is 'n etnolinguistiese groep wat die sprekers van die Turkse tale behels. Hulle is inheems aan Sentraal- en Wes-Asië, Siberië en Oos-Europa, veral suid en oos van die Swartsee asook rondom die Kaspiese See met lande soos Turkye, Oesbekistan, Kasakstan, Azerbeidjan, Turkmenistan en Kirgisië.
Turkse volke | |
---|---|
Totale bevolking: | 200–250 miljoen |
Belangrike bevolkings in: | Turkye 57,5–61,5 miljoen Oesbekistan 25,2 miljoen |
Taal: | Turkse tale soos Azerbeidjans, Basjkiries, Chakassies, Gagaoesies, Jakoeties, Karatsjai-Balkaries, Kasaks, Kirgisies, Krim-Tataars, Nogai, Oeigoers, Oesbekies, Tartaars, Tiwaans, Turkmeens en Turks |
Geloofsoortuiging: | Islam (Soennitiese Islam • Kulturele Islam • Alawitisme • Twaalfer-Sjiïsme) Christendom (Oosters-Ortodokse Kerk) Judaïsme Ongebonde (Agnostisisme • Ateïsme) Animisme • • Sjamanisme • Manicheïsme |
Verwante etniese groepe: | Etniese groepe soos Azerbeidjanners, Basjkiriërs, Gagaoesiërs, Kasakke, Kirgisiërs, Krim-Tatare, Oeigoere, Oesbeke, Siberiese Tartare, Tartare, Tsjoewasjiërs, Turke en Turkmene |
Die grootste etniese groepe (volgens bevolking) is: Turke (63–69 miljoen), Oesbeke (30 miljoen), Azerbeidjanners (28–35 miljoen), Oeigoere (20 miljoen), Kasakke (15 miljoen), Turkmene (9 miljoen) en Kirgisiërs (4,5 miljoen). Hulle praat Turkse tale soos Turks (71 miljoen), Oesbekies (27 miljoen), Azerbeidjans (26 miljoen), Kasaks (13 miljoen), Oeigoers (10,4 miljoen), Turkmeens (7,6 miljoen) en Kirgisies (4,6 miljoen) as moedertaal.
Verwysings
- (de) Brigitte Moser, Michael Wilhelm Weithmann (2008). Landeskunde Türkei: Geschichte, Gesellschaft und Kultur. Buske Publishing. p. 173. ISBN 978-3-87548-491-5.
- (de) Deutsches Orient-Institut, Orient, Vol. 41, Alfred Röper Publushing, 2000, bl. 611
- "Turkey". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "Uzbekistan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "Azerbaijani (people)". Encyclopædia Britannica (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "Russia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "Kazakhstan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "China". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "Azerbaijan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
- (en) "Turkmenistan". The World Factbook. Central Intelligence Agency. Besoek op 3 April 2016.[dooie skakel]
- "Kyrgyzstan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "Afghanistan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "Iraq". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "Tajikistan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
- (en) "Obama, recognize us". St. Louis American. 9 Maart 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "Pakistan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "Census.XLS" (PDF) (in Turks). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2018. Besoek op 14 Februarie 2014.
- "Australia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "Georgia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "Results / General results of the census / National composition of population". All-Ukrainian Census, 2001 (in Engels). 5 Desember 2001. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2010. Besoek op 5 Augustus 2007.
- "Saudi Arabia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "Syria". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "Moldova". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "Mongolia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "Macedonia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
- "Turkic peoples". Encyclopædia Britannica (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Turkse volke.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar