|
Stategeneraal Eerste Kamer Tweede Kamer Provinsiale State |
Kabinet |
Politieke partye |
Die Tweede Kamer van die Stategeneraal (Nederlands: Tweede Kamer der Staten-Generaal) is een van die twee Kamers van die Nederlandse volksverteenwoordiging, die Stategeneraal van Nederland (die andere Kamer is die Eerste Kamer van die Stategeneraal). Die Tweede Kamer bestaan sedert 1815 en is gevestig in die administratiewe hoofstad Den Haag. Hierdie Kamer het 150 lede en word regstreeks deur die bevolking verkies. Die voorsitter is (PVV). Die Tweede Kamer is die belangrikste Kamer. So het die Tweede Kamer die reg om besluite te wysig en in te dien, maar die Eerste Kamer nie.
Koalisie
Sedert 2 juli 2024 bestaan die , wat deur die PVV, NSC, die VVD en die BBB ondersteun word. As Eerste Minister is Dick Schoof die leier van hierdie kabinet.
Verkiesings
Die laaste verkiesings was op 22 November 2023. Die nuwe Tweede Kamer word op 6 Desember ingesweer.
Die setelverdeling sedert 1956 is soos volg (oorspronklike setels):
Party | 2023 | 2021 | 2017 | 2012 | 2010 | 2006 | 2003 | 2002 | 1998 | 1994 | 1989 | 1986 | 1982 | 1981 | 1977 | 1972 | 1971 | 1967 | 1963 | 1959 | 1956 |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Party vir die Vryheid (PVV) | 37 | 17 | 20 | 15 | 24 | 9 | |||||||||||||||
Party van die Arbeid (PvdA) | 9 | 9 | 38 | 30 | 33 | 42 | 23 | 45 | 37 | 49 | 52 | 47 | 44 | 53 | 43 | 39 | 37 | 43 | 48 | 50 | |
GroenLinks (GL) | 8 | 14 | 4 | 10 | 7 | 8 | 10 | 11 | 5 | 6 | 3 | 10 | 9 | 6 | 16 | 10 | 9 | 8 | 5 | 7 | |
GroenLinks - Party van die Arbeid (GL/PvdA) | 25 | ||||||||||||||||||||
Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD) | 24 | 34 | 33 | 41 | 31 | 22 | 28 | 24 | 38 | 31 | 22 | 27 | 36 | 26 | 28 | 22 | 16 | 17 | 16 | 19 | 13 |
Nuwe Sosiaal Kontrak (NSC) | 20 | ||||||||||||||||||||
Demokrate 66 (D66) | 9 | 24 | 19 | 12 | 10 | 3 | 6 | 7 | 14 | 24 | 12 | 9 | 6 | 17 | 8 | 6 | 11 | 7 | |||
BoerBurgerBeweging (BBB) | 7 | 1 | |||||||||||||||||||
Christen-Demokratiese Appèl (CDA) | 5 | 15 | 19 | 13 | 21 | 41 | 44 | 43 | 29 | 34 | 54 | 54 | 45 | 48 | 49 | 48 | 58 | 69 | 76 | 75 | 77 |
Sosialistiese Party (SP) | 5 | 9 | 14 | 15 | 15 | 25 | 9 | 9 | 5 | 2 | |||||||||||
3 | 3 | 3 | |||||||||||||||||||
Forum vir Demokrasie (FVD) | 3 | 8 | 2 | ||||||||||||||||||
Party vir die Diere (PvdD) | 3 | 6 | 5 | 2 | 2 | 2 | |||||||||||||||
Staatkundig Gereformeerde Party (SGP) | 3 | 3 | 3 | 3 | 2 | 2 | 2 | 2 | 3 | 2 | 3 | 3 | 3 | 3 | 3 | 3 | 3 | 3 | 3 | 3 | 3 |
ChristenUnie (CU) | 3 | 5 | 5 | 5 | 5 | 6 | 3 | 4 | 5 | 5 | 3 | 2 | 3 | 3 | 1 | 2 | 2 | 1 | 1 | ||
(Volt) | 2 | 3 | |||||||||||||||||||
Regte Antwoord 21 (JA21) | 1 | 3 | |||||||||||||||||||
(50+) | 1 | 4 | 2 | ||||||||||||||||||
1 | |||||||||||||||||||||
Lys Pim Fortuyn (LPF) | 8 | 26 | |||||||||||||||||||
(LN) | 2 | ||||||||||||||||||||
(CD) | 3 | 1 | |||||||||||||||||||
(AOV) | 6 | ||||||||||||||||||||
(U55+) | 1 | ||||||||||||||||||||
(BP) | 1 | 3 | 1 | 7 | 3 | ||||||||||||||||
(DS'70) | 1 | 6 | 8 | ||||||||||||||||||
(RKPN) | 1 | ||||||||||||||||||||
(NMP) | 2 | ||||||||||||||||||||
Totaal | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 | 150 |
Verwysings
- In 1956 het die Tweede Kamer van 100 na 150 setels uitgebrei.
- Die verkiesings van 1967 markeer die einde van die .
- PvdA saam met GL in 2023
- GroenLinks bestaan sedert 1990. Die party is uit vier linkse partye gevorm.
- Die Christen-Demokratiese Appèl bestaan sedert 1980. Die party is uit drie Christelike partye gevorm.
- Die ChristenUnie bestaan sedert 2001. Die party is uit twee Christelike partye gevorm.
Bronne
- Tweede Kamer, Parlement.com
- Verkiezingen Tweede Kamer 1917-2023, Parlement.com
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Tweede Kamer. |
- (nl) Die amptelike webwerf van die Tweede Kamer van die Stategeneraal
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar