Unix (amptelike handelsmerk UNIX®) is 'n bedryfstelsel vir rekenaars wat oorspronklik in 1969 deur 'n groep -werknemers in ontwikkel is. Deel van die span was , en Douglas McIlroy. Vandag se Unix-bedryfstelsels is verdeel in verskeie takke, wat mettertyd deur AT&T, ander kommersiële verskaffers en nie-winsgewende organisasies ontwikkel is.
Diagram van die geskiedenis en ontwikkeling van Unix en Unix-agtige bedryfstelsels | ||
Ontwikkelaar | ||
---|---|---|
Ken Thompson, Dennis Ritchie, Brian Kernighan, Douglas McIlroy en Joe Ossanna by Bell Labs | ||
Webblad | http://www.unix.org | |
Vrystellings | ||
Aanvanklike vrystelling | Ontwikkeling begin in 1969; eerste handleiding intern gepubliseer in November 1971 Buite Bell Labs aangekondig in Oktober 1973 | |
Bronkodemodel | Oorspronklik geslote bron, terwyl sommige Unix-projekte (insluitende die BSD-familie en Illumos) oopbronn is | |
Lisensie | wissel; sommige weergawes is eiendom, ander is gratis / oopbron-sagteware | |
Kerntipe | Monolities | |
Taal(e) | Engels | |
Ondersteuningstatus | ||
Verdere leesstof |
Vanaf 2007 besit die Open Group ('n industriestandaard-konsortium) die UNIX®-handelsmerk. Slegs stelsels wat ten volle ooreenstem met die Enkele UNIX-spesifikasie kwalifiseer as "UNIX®" (ander word gesien as Unix-verwant).
Gedurende die laat 1970's en vroeë 1980's het Unix se invloed in akademiese kringe gelei tot die grootskaalse implementering van Unix (in besonders die -variant, komende van die Universiteit van Kalifornië, Berkeley, in die VSA) deur kommersiële organisasies. Die bekendste voorbeeld hiervan is Sun Microsystems. Vandag is Unix en Unix-verwante stelsels alomteenwoordig, insluitend variasies soos Linux en BSD.
Soms word die term "tradisionele Unix" gebruik om Unix of 'n bedryfstelsel te beskryf met die karakteristieke van Unix Weergawe 7 of UNIX System V (d.i. System V).
Verwysings
- (en) (1987). "A Research Unix reader: annotated excerpts from the Programmer's Manual, 1971–1986" (PDF). CSTR (139). Bell Labs.
{{cite journal}}
: Cite journal requires|journal=
((hulp)) - (en) Ritchie, D. M.; Thompson, K. (1974). "The UNIX Time-Sharing System". CACM. 17 (7): 365–375.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Unix.
- (en) Amptelike webwerf
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar