Vandaals was 'n Oos-Germaanse taal, waarskynlik nou verwant aan Goties.
Vandaals | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Spanje | |
Gebied: | Noord-Afrika | |
Totale sprekers: | uitgesterf | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Germaans Oos-Germaans Vandaals | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | - | |
ISO 639-2: | - | |
ISO 639-3: | xvn | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Die Vandale vestig hulle in Suid-Spanje en Noord-Afrika. Hulle volg ander Germane (onder andere Visigote) en nie-Germanen (onder andere ). Die naam Andalusië is afkomstig van die naam "Vandaal" ("Vandalusië"). Slegs 'n klein aantal persoonlike name van uit Vandaals is bekend.
Sien ook: Vandale
Indo-Europese tale: Kentum-tale: Germaanse tale | ||
---|---|---|
Noord-Germaanse tale: | ||
Deens | Faroëes | Noors (Bokmål, Nynorsk) | Sweeds | Yslands | ||
Wes-Germaanse tale: | ||
Afrikaans | Duits | Engels | Fries (Noord-Fries, Oos-Fries/Saterfries, Wes-Fries) | Jiddisj | Limburgs | Luxemburgs | Nederduits | Nederlands (Oos-Vlaams, Wes-Vlaams) | Nedersaksies (Wes-Veluws) | Skots | ||
Oos-Germaanse tale: | ||
Boergondies (†) | Goties (†) | Vandaals (†) |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar