- Hierdie artikel handel oor die Vendataal. Vir die etniese groep van Suid-Afrika, sien Vendas.
Die taal Venda (TshiVenḓa in Venda) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur sowat 1,3 miljoen as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Vendas. Venda word ook deur ongeveer 84 000 in Zimbabwe gepraat, waar dit 'n amptelike taal is. Dit vorm deel van die Bantoetaalfamilie.
Venda TshiVenḓa | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Suid-Afrika Zimbabwe | |
Gebied: | Limpopo, Gauteng | |
Totale sprekers: | 1,3 miljoen (moedertaal, 2011) 1,7 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002) | |
Taalfamilie: | Niger-Kongo Atlanties-Kongo Volta-Kongo Benue-Kongo Bantoïed Suidelike Bantoïed Bantoetale Suidelike Bantoetale Venda | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Suid-Afrika Zimbabwe | |
Gereguleer deur: | Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | ve | |
ISO 639-2: | ven | |
ISO 639-3: | ven | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Dialekte sluit Phani en Tavha-tsindi in.
Woorde
Algemene woorde en frases:
Afrikaans | Venda |
---|---|
Welkom | Vho ṱanganedzwa / Vho ṱanganedziwa kha (welkom by) |
Dankie | Ndo livhuwa / Ro livhuwa |
Goeiedag / Hallo | Ndaa (manlik) / Aa (vroulik) |
Totsiens | Kha vha sale zwavhudi |
Oggend | Masheroni |
Aand | Matekwane |
Rook verbode | A hu dahiwi |
Geen ingang | A hu dzhenwi |
Pasop vir die trap | Vha vhone tshiṱepisi |
Pasop! | Vha ṱhogomele! |
Veels geluk met jou verjaarsdag | Ḓuvha la mabebo lavhuḓi |
Seisoengroete | Ni vhe na nwaha wavhuḓi |
Geseënde Kersfees | Ḓuvha ḽa mabebo a Murena ḽavhuḓi |
Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar | Ḓuvha ḽa mabebo a Murena na Ṅwaha muswa zwavhuḓi |
Sien ook
Verwysings
- "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Venda" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2020. Besoek op 21 Januarie 2016.
- (en) Webb, Vic. 2002. "Language in South Africa: the role of language in national transformation, reconstruction and development." Impact: Studies in language and society, 14:78
Eksterne skakels en bronne
Wikimedia Commons bevat media in verband met Venda language. |
- Ethnologue inskrywing oor Venda
Taalhulpmiddels
- Vry en gratis Venda speltoetser vir OpenOffice, Mozilla Firefox en Mozilla Thunderbird Geargiveer 9 Februarie 2007 op Wayback Machine
- Venda sleutelbord Geargiveer 3 Oktober 2006 op Wayback Machine
Sagteware in Venda
- Mozilla Firefox Geargiveer 3 Oktober 2006 op Wayback Machine - webblaaier
- Mozilla Thunderbird Geargiveer 3 Oktober 2006 op Wayback Machine - e-posprogram
- OpenOffice.org Geargiveer 3 Oktober 2006 op Wayback Machine - kantoorsuite
- Translate.org.za Geargiveer 28 Junie 2007 op Wayback Machine - 'n Projek om vrye en oopbronsagteware in Venda en ander Suid-Afrikaanse tale te vertaal
- Pootle[dooie skakel] - aanlyn vertaling van Venda oopbronsagteware
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar