Vlaams-Brabant (Nederlands: Vlaams-Brabant, Frans: Brabant flamand, Duits: Flämisch-Brabant) is 'n Belgiese provinsie in Vlaandere. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 1 187 000 in 2023 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 2 118 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 561 per km². Die hoofstad is Leuven.
Vlaams-Brabant | |
---|---|
Provinsie | |
(Tervuren) | |
Vlag Wapen | |
Ligging van die provinsie Vlaams-Brabant in België | |
Koördinate: 50°55′N 4°35′O / 50.917°N 4.583°O | |
Land | België |
Gewes | Vlaandere |
Hoofstad | Leuven |
Regering | |
• Goewerneur | Jan Spooren (N-VA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 2 118,35 km2 (817,90 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 187 483 |
• Digtheid | 561/km2 (1 450/vk. myl) |
1 Januarie 2023 | |
Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+02:00 (MEST) |
Webwerf | www.vlaamsbrabant.be/nl |
Vlaams-Brabant lê in die midde van België, teenoor Waals-Brabant, en omring die Brusselse Hoofstedelike Gewes. In die provinsie word Nederlands en gepraat.
Die ooste van Vlaams-Brabant behoort tot die . Die hoogste punt lê in die dorp (137 m) in die munisipaliteit .
Administratiewe indeling
Vlaams-Brabant is in administratiewe opsig in twee arrondissemente verdeel:
Die arrondissimente is in 65 munisipaliteite verdeel.
Verwysings
- Statbel
- Statbel
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vlaams-Brabant.
- (nl) Amptelike webwerf van die provinsie Vlaams-Brabant
Provinsies, geweste en gemeenskappe van België | |
---|---|
Brusselse Hoofstedelike Gewes |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar