Die Franse oorsese gebied Frans-Polinesië het geen amptelike vlag nie en gebruik die vlag van Frankryk as vlag. Die eilandgroep se nieamptelike vlag vertoon ’n horisontale tweekleur in rooi, wit en rooi met die wapenskild van die eilandgroep in die middel van die wit baan.
Verhouding | 2:3 |
---|---|
Goedgekeur | 23 November 1984 |
Ontwerp | ’n Horisontale tweekleur in rooi, wit en rooi met die wapenskild van die eilandgroep in die middel van die wit baan. |
Ander vlae
- Amptelike vlag van die eiland
Administratiewe vlae
- Vlag van die Geselskapseilande
- Vlag van die Gambiereilande
- Vlag van die Tuamotu-argipel
- Vlag van die Marquesaseilande
- Vlag van die Austraaleilande
Vlae van die Genootskapseilande
Leewardeilande
- Vlag van Bora Bora
- Vlag van Raiatea
- Vlag van Huahine
Windwardeilande
- Vlag van Tahiti
- Vlag van Moorea-Maiao
Vlae van die Tuamotu-argipel
- Vlag van Hao
- Vlag van Makatea
- Vlag van Reao Pukaruha
Vlae van die Austraaleilande
- Vlag van Rapa Iti
- Vlag van Rimatara
- Vlag van Rurutu
- Vlag van Tubuai
- Vlag van Raivavae
Verwysings
- (en) "Frans-Polinesië". Flags of the World. Besoek op 21 Mei 2019.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Vlae van Frans-Polinesië. |
- (en) Frans-Polinesië by Flags of the World.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar