Die Waterberg is 'n bergreeks in Limpopo, Suid-Afrika. Dit strek ongeveer oos vanaf Thabazimbi tot by Mokopane (Potgietersrus). Die gemiddelde hoogte van die bergreeks is 600 m met enkele pieke wat 1 400 m bo seevlak is. Vaalwater is net noord van die bergreeks.
Bibliografie
- Mason, Revil: New prehistoric paintings in die Brandberg, South West Africa, and the Waterberg, Northern Transvaal. In: Lantern. Tyskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 7, nr. 4, Junie 1958
Sien ook
- Waterberg (kiesafdeling)
- Weesgerus, vakansieoord in die Waterberg-streek.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Waterberg.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar