Weerstand kan verwys na enige van die volgende:
Fisika
In elektrisiteit en elektronika:
- 'n Weerstand is 'n elektroniese komponent wat die vloei van elektrisiteit opsetlik belemmer. (Op die wiki is daar gekies om daarna te verwys as resistor, dit is 'n sinoniem)
- Elektriese weerstand is 'n maatstaf van die teenstand of verset teen die deurlating van 'n elektriese stroom wat in ohm of gemeet word.
Termovloei:
- is die teenstand teen hittegeleiding.
Dinamika
- Sleurkrag of windweerstand.
- Wrywing is die weerstand teen fisiese beweging.
Politiek
- 'n is gewoonlik 'n groep wat buitelandse besetting probeer stuit.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar