Die Wildekus is 'n kusstreek in Suid-Afrika. Dit is die kusstrook van sowat 250 km van die monding van die Groot-Keirivier, Oos-Kaap in die suide tot by die Mtamvunarivier net duskant Port Edward, KwaZulu-Natal in die noorde. Alhoewel die naam Wildekus verwys na die ongerepte natuurskoon het dit ook 'n meer onheilspellende aanspraak op roem: skeepswrakke.
Wildekus
Skeepswrakke
Die volgende skeepswrakke is opgeteken langs die Wildekus:
- Die São João (St. Johannes) Junie 1552 naby Port Edward.
- Die São Bento 1554 by die mond van die Mthatharivier.
- Die Santo Alberto 1593 naby die Gat-in-die-muur.
- Die Grosvenor 1782 naby Lusikisiki.
- Die O'Bell 1916 naby Mendupunt.
- Die Frontier II 1938 by Shixinipunt.
- Die Meliskerk 1943 by Port St. Johns.
- Die Forresbank 1958 by Presleysbaai.
- Die Jacaranda 1971 by Qoloramond.
- Die Oceanos 4 Augustus 1991 naby Koffiebaai.
Enkele watervalle
- Bawa-waterval
- Fraser-waterval
- Mnyameni-waterval
- Magwa-waterval
- Mateku-waterval
- Mfihlelo-waterval
- Ntentule-waterval
- Waterfall Bluff (Mlambomkhulu-waterval)
Ander bekende kuste
Sien ook
- Lys van streeksname in Suid-Afrika
Verwysings
- Die Suid-Afrikaanse Gids: feite en wenke. ISBN 978-1-86919-324-9
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995 ISBN 1-86842-026-4
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar